The Infantry memorial will be on unveiled on 26/05/2013 at the Voortrekker Monument. The event forms part of the annual Memorial Service at the Wall of Remembrance and will take place after the service. Members who are interested in attending, must reserve their seats for the service by email thea@erfenisstigting.org.za or fax 086 615 9587 no later than 15/05/2013.
Die Infanterie se gedenksteen word op 26/05/2013 by die Voortrekker Monument onthul. Die geleentheid vorm deel van die jaarlikse Herdenkingsdiens by die Muur van Herinnering en sal net na die diens plaasvind. Lede wat belangstel om die geleentheid by te woon, moet hulle sitplekke vir die diens by e-posadres thea@erfenisstigting.org.za of faksno 086 615 9587 nie later as 15/05/2013 bespreek.
Infantry Memorial/Infanterie Gedenksteen
No comments:
Post a Comment